2004 Chinese Grand Prix

  2004 Chinese Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 16 van 18 in die 2004 Formule Een-seisoen

Datum 26 September 2004
Amptelike naam 2004 Formula 1 "Sinopec"
Chinese Grand Prix
Plek Shanghai Internasionale Renbaan
Shanghai, China
Baan Permanente renfasiliteit
5.451 km (3.387 mi)
Afstand 56 rondtes, 305.066 km (189.559 mi)
WeerSonnig met temperature tot 27 °C (81 °F)[1]
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Ferrari
Tyd 1:34.012
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Duitsland Michael Schumacher Ferrari
Tyd 1:32.238 op rondte 55 (rekord)
Podiumplekke
Eerste Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Ferrari
Tweede Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button BAR-Honda
Derde Vlag van Finland Kimi Räikkönen McLaren-Mercedes

Die 2004 Chinese Grand Prix het op 26 September 2004 op die Shanghai Internasionale Renbaan in Shanghai, China plaasgevind. Die wedren is deur Rubens Barrichello in sy baas se Ferrari gewen.

  1. Weather info for the 2004 Chinese Grand Prix at Weather Underground

Developed by StudentB